placeholder image to represent content

2023 Groep 1

Quiz by Jaco Bisschoff

Our brand new solo games combine with your quiz, on the same screen

Correct quiz answers unlock more play!

New Quizalize solo game modes
20 questions
Show answers
  • Q1

    Watter motormaatskappy besit die MINI Cooper handelsmerk?

    Aston Martin

    Jaguar

    Audi

    BMW

    15s
  • Q2

    Hoeveel is die Romeinse nommer XCI?

    Users enter free text
    Type an Answer
    30s
  • Q3

    Wie het gesê, “To be or not to be, that is the question”?

    William Shakespeare

    Charles Darwin

    JRR Tolkien

    Albert Einstein

    15s
  • Q4

    Watter karakters pas by watter fliek reeks?

    Users sort answers between categories
    Sorting
    45s
  • Q5

    Die konsep van swaartekrag was deur watter bekende fisikus ontdek?

    Galileo Galilei

    Sir Isaac Newton

    Jean-Jacques Rousseau

    Niels Bohr

    15s
  • Q6

    In watter stad is hierdie bekende landmerk?

    Question Image
    Users enter free text
    Type an Answer
    30s
  • Q7

    Hoeveel lig minute is die son van aarde af (afgerond)?

    5

    8

    3

    12

    15s
  • Q8

    Wie het wat uitgevind?

    Users link answers
    Linking
    45s
  • Q9

    Watter taal het die meeste moedertaalsprekers in die wêreld?

    Mandaryns

    Engels

    Hindi

    Spaans

    15s
  • Q10

    Wie is hierdie bekende sangeres?

    Question Image
    Users enter free text
    Type an Answer
    30s
  • Q11

    Wat word die hoogspring tegniek genoem?

    Mells Maneuver

    Huddersfield Hop

    Benson Bender

    Fosbury Flop

    15s
  • Q12

    Watter sport word deur hierdie sportmanne beoefen?

    Users sort answers between categories
    Sorting
    45s
  • Q13

    Wie was die derde president van die VSA?

    Thomas Jefferson

    John Adams

    Abraham Lincoln

    Benjamin Franklin

    15s
  • Q14

    Watter land se vlag is hierdie?

    Question Image
    Users enter free text
    Type an Answer
    30s
  • Q15

    Wat is die land met die hoogste populasie?

    Sjina

    Rusland

    Indië

    Japan

    15s

Teachers give this quiz to your class