
Afrikaans Graad 5
QuizĀ by Mia
Tag the questions with any skills you have. Your dashboard will track each student's mastery of each skill.
Skryf die volgende sin in die Verlede Tyd.Ā
Mnr. Newton skryf op die bord.
Rangskik die woorde in die korrekteĀ trappe van vergelyking.Ā
dunste, dunner, dunĀ
Skryf die sinoniem (die woord met dieselfde betekenis) van die woord tussen hakies.
Die ape het (haastig) oor die muur gespring.
Skryf die ontkennende vorm van die sinne hieronder.
Ā Die boer verkoop verskillende groentesoorte.