
Apartheidswette
Quiz by Zydra Hattingh
Feel free to use or edit a copy
includes Teacher and Student dashboards
Measure skillsfrom any curriculum
Measure skills
from any curriculum
Tag the questions with any skills you have. Your dashboard will track each student's mastery of each skill.
With a free account, teachers can
- edit the questions
- save a copy for later
- start a class game
- automatically assign follow-up activities based on students’ scores
- assign as homework
- share a link with colleagues
- print as a bubble sheet
10 questions
Show answers
- Q1Wet op Swart onderwys (Bantoe-onderwys)Kurrikulum opgestel wat pas by die 'aard en behoeftes van die Swartmense'Skole is volgens rasse geskei.Swart onderwysers kon slegs vir swart kinders skool gee30s
- Q2Wet of Verbod van Gemengde HuwelikeGeen huwelike tussen Blankes en Swartmense is toegelaat nie.Geen seksuele verhouding tussen Blankes en Swartmense mag plaasvind nie.Multi-rassige paartjies mag nie in dieselfde gebiede woon nie.30s
- Q3Geen seksuele verhouding tussen Blankes en Swartmense is toegelaat nie.OntugwysigingswetWet op Verbod van Seksuele VerhoudingsWet op Verbod van Gemengde Huwelike30s
- Q4Alle mense moet geklassifiseer word as lid van ń spesifieke rassegroepBevolkingsregistrasiewetWet op Klassifikasie van RasseOntugwysigningswet30s
- Q5Wet op GroepsgebiedeSkeiding van rasse op alle publieke areas.Woonbuurte vir verskillende rasse is afgebaken.Swart mense is verplig om na tuislande toe te trek.30s
- Q6Kommunisme en Kommunistieseparty is nie in Suid-Afrika toegelaat nie.Wet op Onderdrukking van KommunismeWet op Kommunistiese BeperkingsWet of Verbod van Kommunisme30s
- Q7PaswetSwarmense se beweging was beperk tot sekere areas van die land.Swartmense was verplig om te alle tye identifikasie by hulle te draAlle rasse in Suid-Afrika moes identifikasie by hulle dra.30s
- Q8Gedwonge segregasie in alle openbare gerieweWet op Publieke GerieweWet op Aparte GerieweWet op Groepsgebiede30s
- Q9Swart mense was verbied om te staakWet op Swart ArbeidWet op Swart ArbeidsverhoudingeWet op Verbod van Stakings30s
- Q10Wat beteken die Wet op Aparte Universiteite (1959)Users enter free textType an Answer30s