Tag the questions with any skills you have. Your dashboard will track each student's mastery of each skill.
Give this quiz to my class
Q 1/22
Score 0
When files are stored 'in the cloud', they are stored on a … / Wanneer lêers 'in die wolk' gestoor word, word hulle op 'n … gestoor
30
difference in download and upload speeds /verskil tussen aflaai- en oplaaispoed.
digital divide referring to Internet connection / digitale skeiding met verwysing na Internettoegang.
cap (limit) being enforced / plafon (limiet) wat afgedwing word.
line shaping due to excessive use / lynvorming ('line shaping') as gevolg van hoë gebruik.
Q 2/22
Score 0
The word 'asymmetric' in the abbreviation ADSL refers to the …/ Die woord 'asimmetries' in die afkorting ADSL verwys na die …
30
line shaping due to excessive use / lynvorming ('line shaping') as gevolg van hoë gebruik.
cap (limit) being enforced / plafon (limiet) wat afgedwing word.
digital divide referring to Internet connection / digitale skeiding met verwysing na Internettoegang.
difference in download and upload speeds /verskil tussen aflaai- en oplaaispoed.
22 questions
Q.
When files are stored 'in the cloud', they are stored on a … / Wanneer lêers 'in die wolk' gestoor word, word hulle op 'n … gestoor
1
30 sec
Q.
The word 'asymmetric' in the abbreviation ADSL refers to the …/ Die woord 'asimmetries' in die afkorting ADSL verwys na die …
2
30 sec
Q.
Using multiple computer systems as though they were one computer is known as …/ Die gebruik van veelvoudige rekenaarstelsels asof dit een rekenaar is, staan bekend as …
3
30 sec
Q.
Which ONE of the following roles does a computer assume when it connects to a server to use resources? / Watter EEN van die volgende rolle word deur 'n rekenaar aangeneem wanneer dit aan 'n bediener koppel om hulpbronne te gebruik?
4
30 sec
Q.
A computer that provides resources and/or services to other computers on a network / 'n Rekenaar wat hulpbronne en/of dienste aan ander rekenaars op 'n netwerk verskaf
5
30 sec
Q.
Which ONE of the following refers to a technology where the processing power of multiple networked computers is combined to perform a specific task? / Watter EEN van die volgende verwys na 'n tegnologie waar die verwerkingskrag van veelvuldige genetwerkte rekenaars gekombineer word om 'n spesifieke taak te verrig?
6
30 sec
Q.
A term used to describe any type of high-speed Internet connection /'n Term wat gebruik word om enige soort hoëspoed-Internetkonneksie te beskryf
7
30 sec
Q.
A PORT is software that monitors and controls access between a computer and the Internet / 'n POORT is sagteware wat toegang tussen 'n rekenaar en die Internet monitor en beheer
8
30 sec
Q.
A medium used for sending and receiving data at a very high speed / 'n Medium wat gebruik word om data teen 'n baie hoë spoed te stuur en ontvang
9
30 sec
Q.
A device that is used to connect computer devices in a LAN / 'n Toestel wat gebruik word om rekenaartoestelle in 'n LAN te koppel
10
30 sec
Q.
The ... is a hardware component that allows a computer to connect to and communicate via a network / Die ... is 'n hardewarekomponent wat 'n rekenaar toelaat om aan 'n netwerk te koppel en daardeur te kommunikeer
11
30 sec
Q.
A network that covers a limited area / 'n Netwerk wat 'n beperkte area dek
12
30 sec
Q.
Which ONE of the following is a company that provides services such as Internet access? / Watter EEN van die volgende is 'n maatskappy wat dienste soos Internettoegang verskaf?
13
30 sec
Q.
An example of a broadband connection / 'n Voorbeeld van 'n brëebandkonneksie
14
30 sec
Q.
The use of many computers in a network to collectively solve a problem / Die gebruik van baie rekenaars in 'n netwerk om saam 'n probleem op te los
15
30 sec
Q.
An example of an online storage facility or service / 'n Voorbeeld van 'n aanlyn stoorfasiliteit of -diens
16
30 sec
Q.
The best way to share a very large file with many users via the Internet is a/an … /Die beste manier om 'n baie groot lêer met baie gebruikers oor die Internet te deel, is 'n ...
17
30 sec
Q.
A BLOG is an area in a place such as a café, hotel or airport where people can connect to the Internet via Wi-Fi-enabled devices / 'n BLOG is 'n area in 'n plek soos 'n kafee, hotel of lughawe waar mense met toestelle wat Wi-Fi-geaktiveerd is, aan die Internet kan koppel
18
30 sec
Q.
Which ONE of the following is NOT a wireless Internet connection? / Watter EEN van die volgende is NIE 'n draadlose Internetkonneksie nie?
19
30 sec
Q.
The downloading of large files has an impact on … / Die aflaai van groot lêers het 'n impak op …
20
30 sec
Q.
The type of temporary network that is, for example, formed when a user connects a smartphone to a laptop / Die tipe tydelike netwerk wat byvoorbeeld gevorm word wanneer 'n gebruiker 'n slimfoon aan 'n skootrekenaar koppel
21
30 sec
Q.
Using the collective processing power of many computers to work on a single, common task / Die gebruik van die gesamentlike verwerkingskrag van baie rekenaars om 'n enkele, gemeenskaplike taak te verrig