placeholder image to represent content

Die Potlooddief en die Engel

Quiz by Mégan Terblanche

Our brand new solo games combine with your quiz, on the same screen

Correct quiz answers unlock more play!

New Quizalize solo game modes
10 questions
Show answers
  • Q1

    Wie skakel die Noodlyn om te sê die spreker gaan sy lewe neem?

    Amanda

    Tonie

    Max

    Lena

    30s
  • Q2

    Wie is 'n beskermende Engel?

    Engela

    Paul Barnard

    Nick

    Mimi

    30s
  • Q3

    Daar vind 'n troue aan die einde van die heel laaste toneel plaas.

    true
    false
    True or False
    30s
  • Q4

    Wie het amper Lena se einde beteken?

    Hans Wolmarans

    Martin du Randt

    Paul Barnard

    Jan Pretorius

    30s
  • Q5

    Engela is Tonie se oorlede ma.

    false
    true
    True or False
    30s
  • Q6

    Spesiale mag was gebruik:

    Tonie te keer om van die gebou af te spring.

    Die waarheid oor Paul te voorskyne kom.

    Om Lena se lewe te red na sy pille gesluk het.

    Tonie en Lena opmekaar verlief te maak. 

    30s
  • Q7

    Wilhelmus kry nooit sy vlerke nie, word nooit 'n volwaardige beskermengel nie.

    false
    true
    True or False
    30s
  • Q8

    Paul en Annette voel dieselfde oor die rede hoekom hulle wil skei.

    false
    true
    True or False
    30s
  • Q9

    Wie het vir Tonie op die ouderdom van 12 jaar oud verlaat?

    Max

    Paul

    Wilhelmus

    Nick

    30s
  • Q10

    Wie sit op die Duiwel se skoot toe die foon lui?

    Amanda

    Virginia

    Lena

    Mimi

    30s

Teachers give this quiz to your class