Tag the questions with any skills you have. Your dashboard will track each student's mastery of each skill.
Give this quiz to my class
Q 1/16
Score 0
Watter byname gee Fabienne vir haar ma, pa en suster.
120
Ma = Groenvingers; Pa = Bloedvingers; Camille = Suikervingers
Ma = Suikervingers; Pa = Groenvingers; Camille = Bloedvingers.
Ma = Bloedvingers; Pa = Suikervingers; Camille = Groenvingers.
Ma = Bloedvingers; Pa = Groenvingers; Camille = Suikervingers.
Q 2/16
Score 0
Waarom is die rit na die vakansiehuis op die berg 'n namerrierit?
120
Die eerste twee ure het Tibo en Yann onophoudelik baklei, gekla en gekerm. Tibo
het sy oorfone opgesit en almal geïgnoreer. Hulle moes gedurig stop sodat iemand
toilet toe kon gaan. Een van die honde het op die komberse opgegooi. Die pad was
baie sleg en hulle moes op ’n stadium deur ’n drif ry.
Die eerste twee ure het Hanna en Amos onophoudelik baklei, gekla en gekerm. Yann
het sy oorfone opgesit en almal geïgnoreer. Hulle moes gedurig stop sodat iemand
toilet toe kon gaan. Een van die honde het op die komberse opgegooi. Die pad was
baie sleg en hulle moes op ’n stadium deur ’n drif ry.
Die eerste twee ure het Tibo en Amos onophoudelik baklei, gekla en gekerm. Yann
het sy oorfone opgesit en almal geïgnoreer. Hulle moes gedurig stop sodat iemand
toilet toe kon gaan. Een van die honde het op die komberse opgegooi. Die pad was
baie sleg en hulle moes op ’n stadium deur ’n drif ry.
Die eerste twee ure het Tibo en Mana onophoudelik baklei, gekla en gekerm. Yann
het sy oorfone opgesit en almal geïgnoreer. Hulle moes gedurig stop sodat iemand
toilet toe kon gaan. Een van die honde het op die komberse opgegooi. Die pad was
baie sleg en hulle moes op ’n stadium deur ’n drif ry.
16 questions
Q.
Watter byname gee Fabienne vir haar ma, pa en suster.
1
120 sec
Q.
Waarom is die rit na die vakansiehuis op die berg 'n namerrierit?
2
120 sec
Q.
Waarom word Fabienne al maerder?
3
120 sec
Q.
In watter letterkundige genre val Hanna se nuutste storie?
4
120 sec
Q.
Hoekom wil Hanna van Fabienne ontslae raak?
5
120 sec
Q.
Waarom vind Hanna dit moeilik om Fabienne te laat afsterf?
6
120 sec
Q.
Hoekom is hulle almal sprakeloos as hulle by die vakansiehuis uit die kombi klim?
7
120 sec
Q.
Op watter manier probeer die gesin die tyd die eerste aand op die berg omkry?
8
120 sec
Q.
Kies die korrekte beskrywing van Sharon.
9
120 sec
Q.
Wat beteken die volgende: "Die môrestond het goud in die mond"?
10
120 sec
Q.
Om watter rede maak Beyers die kinders so vroeg die volgende oggend wakker?
11
120 sec
Q.
Wat wil Mana doen as sy die pragtige natuurskoon sien?
12
120 sec
Q.
Waarom was die speletjie wat hul die eerste aand op die berg gespeel het, nie suksesvol nie?
13
120 sec
Q.
Wat is eienaardig omtrent die tandarts se pasiënt?
14
120 sec
Q.
Die polisie ondersoek die minister se lêer en die grafiese voorstelling van die minister se tande. Wat bevind hulle?