
Lees met begrip: Mites en Realiteite
Quiz by Jana Terblanche
Tag the questions with any skills you have. Your dashboard will track each student's mastery of each skill.
Die kinders van vandag lees soveel swakker as in die verlede.

Net leerders met 'n hoë IK kan goed lees.

Stadig lees verbeter begrip.
Volgens die koerante en die uitslae van PIRLS ens. is dit duidelik dat die leesprobleem veral in SA voorkom.
Die onvermoë om suksesvol te kan lees is die grootste rede waarom leerders die skool voortydig verlaat, werkloos is en tronk toe gaan.

Die leerders moet 'n teks hardop lees sodat die onderwyser kan seker maak hulle verstaan dit.

Begrip kom van interaktiewe en aktiewe lees.