placeholder image to represent content

Lokale-areanetwerk

Quiz by Chrisme Nel

Our brand new solo games combine with your quiz, on the same screen

Correct quiz answers unlock more play!

New Quizalize solo game modes
10 questions
Show answers
  • Q1
    Wat is die algemene funksie van 'n NIC?
    Sonder 'n kabel met die netwerk te konnekteer
    Om 'n WLAN te vorm
    Via 'n Kabel met die netwerk te konnekteer
    30s
  • Q2
    _______ is 'n toestel wat met kabels rekenaars in 'n netwerk konnekteer, om kommunikasie tussen hulle moontlik te maak (maar nie vir internettoegang gebruik word nie)
    Switch
    LAN
    NIC
    30s
  • Q3
    LAN is vir 'n netwerk wat met rekenaars oor 'n groot area werk
    Waar
    Onwaar
    30s
  • Q4
    Nadeel van LAN is:
    Sagteware, hardeware en internettoegang deur gebruik word gedeel
    As die leerbediener foutief is kan niemand toegang tot hul leers kry nie
    Leers is vanaf enige plek op die netwerk bereikbaar en maklik oordraagbaar
    30s
  • Q5
    Wat is die algemene doel van enige bediener in 'n netwerk?
    Hulpbronne te deel aan alle netwerkgebruikers
    By ander rekenaars in 'n netwerk in te "hack"
    30s
  • Q6
    Watter een is NIE 'n voorbeeld van 'n bediener...
    Drukkerbediener
    E-posbediener
    Leerbediener (file server)
    Browser
    30s
  • Q7
    Hoe weet jy dat jy aan 'n netwerk gekoppel is?
    Daar is nie ander rekenaars sigbaar onder Network nie
    Jy het nie toegang toe ander drukkers wat nie direk met die rekenaar verbind is nie
    Daar is ekstra skyfaandrywers soos U;V en T
    30s
  • Q8
    Die soort kabel wat gewoonlik gebruik word om rekenaars in 'n LAN te verbind is...
    Switch
    UTP
    NIC
    30s
  • Q9
    Veselkabels gebruik watter tipe seine...
    Elektriese seine
    Ligseine
    30s
  • Q10
    Hoekom stel skole AUP's vir gebruikers in?
    Sodat gebruikers kan doen wat hul wil op die rekenaar
    Om die regte en verantwoordelikhede van gebruikers te omskryf
    30s

Teachers give this quiz to your class