placeholder image to represent content

Module 1.6 CAT

Quiz by Bernie Wright

Our brand new solo games combine with your quiz, on the same screen

Correct quiz answers unlock more play!

New Quizalize solo game modes
12 questions
Show answers
  • Q1
    Dui aan WAAR of VALS: Die lisensiëringooreenkoms is 'n mondelings ooreenkoms tussen jou as gebruiker en sagteware maatskappy. Indicate if the following is TRUE or FALSE: The licensing agreement is a verbal contract between you the user and the software company.
    WAAR / TRUE
    VALS / FALSE
    60s
  • Q2
    Die sagteware wat verwys na die onwettige installering, kopiëring en verspreiding van eiendomsregtelike sagteware. This software refers to the illegal installation, copying and distributing of proprietary software.
    Software piracy
    License piracy
    Piracy
    Software privacy
    60s
  • Q3
    EULA
    End User License Access
    End Usual License Agreement
    End User Learning Agreement
    End User License Agreement
    60s
  • Q4
    Hierdie lisensie laat toe dat net een kopie vir rugsteundoeleindes gebruik mag word en op een rekenaar geinstalleer mag word. This license allows you to install one copy for backup purposes and installation on only one computer.
    Kopiereg / Copyright
    Freeware
    Enkelgebruikerlisensie / Single User Licence
    Terreinlisensie / Site Licence
    60s
  • Q5
    Hierdie lisensie laat toe dat sagteware op meer as een rekenaar gelaai mag word en soms genoem 'volume licensing'. This license may be installed on more than one computer and referred to as volume licensing.
    Freeware
    Sagteware lisensie / Software licence
    Enkelgebruikerlisensie / Single user licence
    Terreinlisensie / Site licence
    60s
  • Q6
    Sagteware waarvan al die beskikbare funksies werk, en wat sonder enige beperkinge gebruik en gekopieer kan word. Software that is fully functioning software that can be used and copied without any restrictions.
    Freeware
    Programme / Programs
    Nutsprogramme Utility programs
    Sagteware / Software
    60s
  • Q7
    Dui aan of die volgende WAAR of VALS is: Sagteware verwys na die dele van 'n rekenaar waaraan jy kan vat. Indicate if the following statement is TRUE or FALSE: Software refers to parts of the computer you can touch.
    WAAR / TRUE
    VALS / FALSE
    60s
  • Q8
    Hierdie is tipe sagteware wat vir 'n beperkte tydperk gebruik mag word, met die idee dat mens eers kan uittoets voordat jy die produk koop. This type of software that you can use for a trial period to try out before you buy the product.
    Freeware
    Oopbronsagteware / Open Source Software
    Kopiereg / Copyright
    Shareware
    60s
  • Q9
    Dui aan WAAR of VALS: Gewoonlik bly die programkode die ontwikkelaar se eiendom en kan mens nie toegang daartoe kry nie. Indicate if the following instatement is TRUE or FALSE: Generally, the programming code remains the property of the developers and you can never given access to this code.
    WAAR / TRUE
    VALS / FALSE
    60s
  • Q10
    Watter een is NIE 'n voorbeeld van Oopbronsagteware NIE? Which one of the following examples is NOT a Open Source Software?
    LINUX
    JAVA
    EULA
    LIBRE
    60s
  • Q11
    Hierdie tipe sagteware word gebruik om e-posaanhegsel kleiner te maak. This type of software is often used to reduce the size of an email attachment.
    Saamperssagteware / Compression software
    Nutsprogramme / Utility program
    Nutsagteware / Utility software
    Kopiereg / Copyright
    60s
  • Q12
    Hierdie is sagteware wat jou rekenaar in staat stel om met hardeware of toestelle te kommunikeer. This is software that allows your computer to communicate with hardware or devices.
    Oopbronsagteware / Open Source Software
    Nutsprogramme / Utility programs
    Shareware
    Drywerprogramme / Driver programs
    60s

Teachers give this quiz to your class