placeholder image to represent content

Nedersettings

Quiz by Gerrie Vorster

Our brand new solo games combine with your quiz, on the same screen

Correct quiz answers unlock more play!

New Quizalize solo game modes
10 questions
Show answers
  • Q1

    Wat is Bestaansboerdery

    Voorsien aan eie behoeftes

    Monokultuur

    Groot landerye en groot plase

    Meganisasie

    20s
  • Q2

    Stedelike nedersettings

    Is waar die meeste mense 'n inkomste uit Primêre aktiwiteite verdien

    Het gewoonlik 'n laer bevolkingsdigtheid

    Bestaan uit Mynbou, Visvang en Landbou

    Is 'n beboude gebied met baie funksies en dienste

    20s
  • Q3

    Waarvoor staan die afkorting SSK

    Sosiale Samesteling kragte

    Skole Sonder Kos

    Sentrale Sakekern

    Sentrale Sosiale Kompleks

    30s
  • Q4

    Wat is 'n tydelike nedersetting?

    Mense bly op een plek, kan nie rondskuif nie

    Mense trek van plek na plek

    Huise wat opmekaar gebou word

    Mense wag vir permanente behuising

    20s
  • Q5

    Waar tref jy Hoë_Inkomste woongebiede aan?

    Vêr weg vanaf die SSK

    Naby aan die Lae inkomste woonbuurte

    Naby aan Swaar Nywerhede

    Naby aan Ligte Nywerhede

    20s
  • Q6

    Waar tref jy Swaar nywerhede aan?

    Naby aan die SSK geleë

    Vêr weg vanaf die SSK

    Naby aan winkelsentrums

    Tussen die Hoë-Inkomste woongebiede

    20s
  • Q7

    Kies die korrekte voorbeeld van 'n ontspannings aktiwiteit

    Onderrig

    Banke

    Gholf

    Vulstasie

    20s
  • Q8

    Ligte nywerhede is sakeondernemings waar klein items, soos klere of rekenaarkomponente gemaak word.

    true
    false
    True or False
    20s
  • Q9

    Swaar nywerhede mag naby aan die SSK geleë wees omrede daar min besoedeling plaasvind.

    false
    true
    True or False
    20s
  • Q10

    Landelike nedersettings se bevolkingsdigtheid is hoog en baie funksies en geboue kom daar voor.

    false
    true
    True or False
    20s

Teachers give this quiz to your class