OAPGI162 KSW5 Klasbywoning
Quiz by Jhani Pottas
Feel free to use or edit a copy
includes Teacher and Student dashboards
Measure skillsfrom any curriculum
Tag the questions with any skills you have. Your dashboard will track each student's mastery of each skill.
- edit the questions
- save a copy for later
- start a class game
- automatically assign follow-up activities based on students’ scores
- assign as homework
- share a link with colleagues
- print as a bubble sheet
- Q1
Mnr. Spies groet sy klas in Afrikaans, Engels en Zulu. Dit is 'n voorbeeld van kurrikulum op _____
Mesovlak
Mikrovlak
Makrovlak
30s - Q2
Mnr. Spies groet sy klas in Afrikaans, Engels en Zulu.
Die rede vir my antwoord op Vraag 1, is _______
Dit is 'n interaksie wat binne die klaskamer plaasvind.
Dit is 'n interaksie wat in die onmiddellike skoolomgewing plaasvind.
Dit vind op 'n nasionale vlak plaas.
30s - Q3
Mnr. Spies werk by 'n Afrikaanse skool, maar groet sy klas in Afrikaans, Engels en Zulu. Kies die antwoord wat die verskuilde betekenis die beste verduidelik
Mnr. Spies sluit almal in deur hulle in hul huistaal te groet.
Mnr. Spies diskrimineer teen die leerders deur die tale in 'n spesifieke volgorde te praat.
Die leerders het 'n positiewe ervaring, want hulle voel ingesluit.
30s - Q4
'n Kurrikulum wat begrond is in die liberale teorie kan veroorsaak dat 'n onderwyser sekere voorkeure teenoor spesifieke ideologieë koester wanneer hy/sy die leermateriaal kies.
truefalseTrue or False30s - Q5
Die konstruktivistiese teorie sluit die stel van gedragsdoelwitte en die mediasie van leer sodat leerders die gedragsdoelwitte kan bereik in.
falsetrueTrue or False30s - Q6
Pas die kurrikulumteorie by die beskrywing.
Users link answersLinking30s