ONTIF260 Pre en Post moderering
Quiz by Celeste Labuschagne
Feel free to use or edit a copy
includes Teacher and Student dashboards
Measure skillsfrom any curriculum
Tag the questions with any skills you have. Your dashboard will track each student's mastery of each skill.
- edit the questions
- save a copy for later
- start a class game
- automatically assign follow-up activities based on students’ scores
- assign as homework
- share a link with colleagues
- print as a bubble sheet
- Q1
Kies die korrekte opsie uit die moontlike opsies verskaf: Die Wetenskappe kan onderverdeel word in:
Lewenswetenskappe en Geowetenskap
Fisika en Chemie
Wetenskappe en Lewenswetenskappe
Wiskunde en Wetenskappe
30s - Q2
Watter van die volgende is nie 'n onderafdeling van Lewenswetenskappe nie?
Molekulêre Biologie
MIkrobiologie
Geowetenskappe
Ekologie
30s - Q3
is die volgende stelling waar of onwaar: Fisika is die Wetenskap wat lewendige materie ondersoek.
Waar
Onwaar
30s - Q4
Is die volgende stelling waar of onwaar: Biologie bou op Chemie en Chemie bou op Fisika.
Onwaar
Waar
30s - Q5
Is die volgende stelling waar of onwaar: Fisika is slegs 'n basis tot Fisiese Wetenskappe en nie Lewenswetenskappe nie.
Waar
Onwaar
30s - Q6
Watter van die volgende is nie een van die komponente van Chemie nie? Chemie bou op Fisika deur vir ons te verduidelik:
Hoe materie saamgestel is.
Hoe molekules kombineer om materie te vorm.
Hoe atome kombineer om molekules te vorm.
Hoe kragte werk
30s - Q7
Watter een van die volgende opsies is nie deel van die aarde se oppervlak nie?
Kors
Mantel
Troposfeer
Kern
30s - Q8
Is die volgende stelling waar of onwaar: Die aarde se kors maak slegs 0.3% van die aarde se totale volume uit.
Waar
Onwaar
30s - Q9
Waaruit bestaan die aarde se mantel?
Dun lagie verkrummelde rots.
Dik laag koue rots.
Magma
Dik laag warm rots.
30s - Q10
Waaruit bestaan die aarde se kern?
Bal warm metaal wat meestal uit yster met 'n mindere mate van nikkel bestaan.
Bal warm metaal wat slegs uit nikkel bestaan.
Bal warm metaal wat slegs uit yster bestaan.
Bal warm metaal van onbekende metale.
30s