Organiese Chemie Inleiding
Quiz by Celeste Labuschagne
Feel free to use or edit a copy
includes Teacher and Student dashboards
Measure skillsfrom any curriculum
Tag the questions with any skills you have. Your dashboard will track each student's mastery of each skill.
- edit the questions
- save a copy for later
- start a class game
- automatically assign follow-up activities based on students’ scores
- assign as homework
- share a link with colleagues
- print as a bubble sheet
- Q1
'n Koolstof in 'n organiese verbinding kan slegs ______________ bindings aangaan.
Een
Drie
Vier
Vyf
45s - Q2
Watter tipe bindings ondergaan koolstofbindings wanneer hul enkel-, dubbel-, of trippelbindings aangaan in koolstofkettings?
Waterstofbindings
London-dispersiebindings
Kovalente bindings
Ioniese bindings
45s - Q3
Die verbinding hieronder word voorgestel deur middel van 'n ____________________ formule:
Struktuurformule
Algemene formule
Molekulêre formule
Gekondenseerde formule
45s - Q4
Die algemene formule vir die alkene is die volgende: (Kies die korrekte een)
CnHn-2
CnH2n+2
CnH2n-2
CnH2n
45s - Q5
Die molekulêre formule vir butaan is die volgende:
C4H8
C4H4
C4H6
C4H10
45s - Q6
'n Binding of 'n atoom of groep atome wat die fisiese en chemiese eienskappe van 'n groep organiese verbindings bepaal word die _______________________ genoem:
Bepalende groep
Organiese groep
Funksionele groep
Molekulêre groep
45s - Q7
‘n Reeks organiese verbindings wat deur dieselfde algemene formule beskryf kan word OF waarin die een lid van die volgende lid verskil met 'n CH2 -groep word 'n _____________________ genoem.
Homoloë reeks
Funksionele groep
Homogene reeks
Homonieme reeks
45s - Q8
Koolwaterstowwe is organiese verbindings wat slegs uit ________________ en ________________ bestaan.
Suurstof en Koolstof
Koolstof en Suurstof
Koolstof en Waterstof
Koolstof en Koolstof
45s - Q9
Die karboksielgroep wat hieronder getoon word is die funksionele groep vir die homoloë reeks wat bekend staan as die ___________________________.
Aldehiede
Karboksielsure
Karboniele
Ketone
45s - Q10
Die karbonielgroep wat hier getoon word behoort aan die homoloë reeks wat bekend staan as die ____________________________.
Karbonielsure
Karboksielsure
Ketone
Aldhiede
45s - Q11
Die alkane kan geklassifiseer word as _________________________ koolwaterstowwe:
versadigde
onversadigde
45s - Q12
Die volgende funksionele groep is die funksionele groep wat aan die _____________________ hul fisiese en chemiese eienskappe verleen:
Alkohole
Karboksielsure
Ketone
Aldehiede
45s - Q13
Die karbonielgroep wat hieronder getoon word is die funksionele groep van die __________________________ homoloë reeks:
Ketone
Karboksielsure
Esters
Aldehiede
45s - Q14
Die name van karboksielsure eindig op die volgende:
-aal
-oaat
aan
-oësuur
45s - Q15
Die naam van die organiese molekule wat hieronder getoon word is:
Etyn
Etanol
Eteen
Etaan
45s