
Plaattektonika
Quiz by Celeste Labuschagne
Feel free to use or edit a copy
includes Teacher and Student dashboards
Measure skillsfrom any curriculum
Tag the questions with any skills you have. Your dashboard will track each student's mastery of each skill.
- edit the questions
- save a copy for later
- start a class game
- automatically assign follow-up activities based on students’ scores
- assign as homework
- share a link with colleagues
- print as a bubble sheet
- Q1
Die teorie van plaat tektonika stel dat die __________________ verdeel kan word in dele wat tektoniese plate genoem word.
Users enter free textType an Answer30s - Q2
Watter wet stel dat hitte altyd van warmer na koeler areas sal vloei?
Users enter free textType an Answer30s - Q3
Hitte vloei altyd van die aarde se oppervlakte na die kern.
falsetrueTrue or False30s - Q4
Hitte vloei van die aarde se kern na die oppervlakte deur middel van ___________________.
Inversie
Konveksie
Defeksie
Infeksie
30s - Q5
Die konveksieselle in mantel voer hitte weg vn die aarde se binnekant en is die grootste dryfveer van plaat tektonika.
truefalseTrue or False30s - Q6
Die sones waar koue materiaal sink na dieper dele van die aarde se mantel word ________________ genoem.
Users enter free textType an Answer30s - Q7
Gravitasiekrag speel nie 'n rol in plaattektonika nie.
falsetrueTrue or False30s - Q8
Is die volgende stelling waar of vals? Soos die litosfeer van die middel af wegbeweeg begin dit afkoel en word dit digter met afkoeling. Wanneer die koeler rant van die plaat dig genoeg is om in die astenosfeer in te sink, trek die die res van die plaat daarmee saam. Dit staan in Engels bekend as "slab pull". In Afrikaans kan ons van spanningskragte of trekkragte praat.
truefalseTrue or False30s - Q9
Watter EEN van die volgende terme verteenwoordig NIE 'n tektoniese plaatgrens nie?
Transformasie grense
Konvergente grense
Landsgrense
Divergente grense
30s - Q10
By divergente plaatgrense beweeg die plate na mekaar toe wat dan lava tussen die plate vasvang en veroorsaak dat lava tussen die plat uitborrel.
falsetrueTrue or False30s - Q11
Die lavavloei wat by 'n divergente grens uitvloei of "ontplof" kom vanuit die:
Mesosfeer
Ligosfeer
Atmosfeer
Astenosfeer
30s - Q12
Die Midatlantiese Rif is 'n divergente grens.
truefalseTrue or False30s - Q13
Divergente grense kom slegs op die seebodem voor.
falsetrueTrue or False30s - Q14
Vernietiging van die aarde se litosfeer vind plaas by konvergente grense.
truefalseTrue or False30s - Q15
Die drie tipes konvergente plaatgrense is die volgende: Oseaan-Oseaan konvergensie, Oseaan-Kontinentale konvergensie, Kontinentale-Oseaan konvergensie.
falsetrueTrue or False30s