placeholder image to represent content

Summatiewe Assessering

Quiz by Celeste Labuschagne

Our brand new solo games combine with your quiz, on the same screen

Correct quiz answers unlock more play!

New Quizalize solo game modes
10 questions
Show answers
  • Q1

    'n Formele toets of eksamen waarvan die punte gebruik word vir leerders se rapporte is 'n voorbeeld van 

    Summatiewe assessering

    Basislyn assessering

    Formatiewe assessering

    Diagnostiese assessering

    30s
  • Q2

    Summatiewe asssessering kan slegs gebruik word vir punte op 'n rapport.

    false
    true
    True or False
    30s
  • Q3

    'n Matriek eindeksamenvraestel is 'n voorbeeld van 

    Basislyn assessering

    Diagnostiese assessering

    Summatiewe assessering

    Formatiewe assessering

    30s
  • Q4

    Assessering vir leer is 

    Users enter free text
    Type an Answer
    30s
  • Q5

    Assessering van leer is

    Users enter free text
    Type an Answer
    30s
  • Q6

    Die Suid-Afrikaanse skoolstelsel is summatief georienteerd

    true
    false
    True or False
    30s
  • Q7

    Summatiewe assessering word gebruik op die volgende manier:

    Of die onderwyser by die JOP gehou het

    Om aan te dui of die sillabus betyds voltooi is.

    Om onderwysers te wys of hulle goeie werk gedoen het.

    Punte word aan leerder toegeken volgens korrekte antwoorde

    30s
  • Q8

    Vul die ontbrekende woord in: Vir summatiewe assessering moet vraestelle _________________ word.

    Users enter free text
    Type an Answer
    30s
  • Q9

    Kies waar of vals: Summatiewe assessering kan leerders maklik moedeloos maak.

    true
    false
    True or False
    30s
  • Q10

    Waar of vals: Formatiewe assessering kan gebruik word om onderrig in te lig.

    true
    false
    True or False
    30s

Teachers give this quiz to your class