Taal
Quiz by Kim
Feel free to use or edit a copy
includes Teacher and Student dashboards
Measure skillsfrom any curriculum
Measure skills
from any curriculum
Tag the questions with any skills you have. Your dashboard will track each student's mastery of each skill.
With a free account, teachers can
- edit the questions
- save a copy for later
- start a class game
- view complete results in the Gradebook and Mastery Dashboards
- automatically assign follow-up activities based on students’ scores
- assign as homework
- share a link with colleagues
- print as a bubble sheet
Our brand new solo games combine with your quiz, on the same screen
Correct quiz answers unlock more play!
14 questions
Show answers
- Q1Wat is die teenoorgestelde geslag van 'Sebramerrie'?SebrawyfieSebrahingsSebrakooiSebrakoei30sEditDelete
- Q2Herskryf die volgende sin en vul in die korrekte leestekens: wat is die datum vandagWat is die datum vandagWat is die datum VandagWat is die datum vandag?wat is die datum vandag!120sEditDelete
- Q3Wat is die teenoorgestelde geslag van 'hy'?oumasymoedervrou30sEditDelete
- Q4Noem die eerste vyf maande van die jaar?Januarie, Februarie, April, Mei, JunieJanuarie, Februarie, Maart, AprilJanuarie, Februarie, Maart, April, MeiAugustus, September, Oktober, November, Desember30sEditDelete
- Q5Watter dag van die week kom na Woensdag?VrydagDonderdagWoensdagDinsdag30sEditDelete
- Q6Herskryf die volgende sin en vul in die korrekte leestekens: sophie jason en frikkie het die wedstryd gewensophie jason en frikkie het die wedstryd gewen.Sophie, Jason, en, Frikkie, het die wedstryd gewen.Sophie, Jason en Frikkie het die wedstryd gewen.Sophie, jason en frikkie het die wedstryd gewen?120sEditDelete
- Q7Gee die verkleinwoord vir 'boom'boomtjiebompieboomkieboompie30sEditDelete
- Q8Gee die verkleinwoord vir 'neus'neuskieneusieneusetjieneussie30sEditDelete
- Q9Gee die verkleinwoord vir 'venster'vensterjievenstertjievenstersvensterkie30sEditDelete
- Q10Wat beteken die woord 'hoekom' in Engels?WhoWhatWhyHow45sEditDelete
- Q11Wat beteken die woord 'Wanneer' in Engels?WhenBecauseHowWhy45sEditDelete
- Q12Gee die Afrikaanse woord vir 'n 'ruler'?liniaallyntekenaarregmakerruler45sEditDelete
- Q13Gee die Afrikaanse woord vir 'gloves'?handskoenevingerskoenegloveswarmmakers60sEditDelete
- Q14Gee die Afrikaanse woord vir 'calculator'?rekenaarsakrekenaarkalkulatorkalkuleer60sEditDelete