
ui klank
Quiz by Lindy Lambrechts
Tag the questions with any skills you have. Your dashboard will track each student's mastery of each skill.
My ____ is ‘n kort dik vinger aan my hand.
Daar is ‘n ______ op ons skoolhemp.

Ons klas se vloer is ________.
‘n ______ is ‘n klein diertjie met ‘n lang stert en 2 klein oortjies.
As ek my hand toe maak en al my vingers is weg, dan het ek ‘n _____.
My boetie is _____, hy lê die heeldag net op die bank.
Ek dra ‘n _____as ek koud kry.
Kan ek en jy ons kos ____?
Die _____is darm pragtig.