placeholder image to represent content

Wet op Groepsgebiede

Quiz by Zydra Hattingh

Our brand new solo games combine with your quiz, on the same screen

Correct quiz answers unlock more play!

New Quizalize solo game modes
20 questions
Show answers
  • Q1
    Wat is Sophiatown genoem nadat die stootskrapers dit platgestoot het?
    Triomf
    Sofiatown
    Triomfanklik
    30s
  • Q2
    Wanneer was Sophiatown gestig?
    1900
    1904
    1902
    30s
  • Q3
    Waarvoor was Sophiatown veral bekend?
    Multirassige gemeenskap
    Informele handel
    Musiekkultuur van jazz en kwêlafluitdeuntjies
    30s
  • Q4
    Die Swart inwoners van Sophiatown is in 1955 geforseer om waarna toe te trek...
    Sentrale Johannesburg
    Eldoradopark
    Meadowlands in SOWETO
    30s
  • Q5
    Wie was die priester wat van 1943-1956 in Sophiatown gewerk het?
    Trevor Huddleston
    Trevor Hudson
    Trevor Noah
    30s
  • Q6
    Bekende sangerres van Sophiatown
    Miriam Makeba
    Maria Mabala
    Miriam Mabala
    30s
  • Q7
    Beroemde trompetspeler van Sophiatown:
    Hugh Grant
    Hugh Makeba
    Hugh Masekela
    30s
  • Q8
    Een van die argitekte van apartheid
    Jan Smuts
    Hendrik Verwoerd
    Cecil Rhodes
    30s
  • Q9
    Wat was die idee van die tuislandstelsel?
    Stelsel wat in 1960 ingestel is waar grond weggevat is en gegee is aan wit mense
    Alle Swartmense te laat terugkeer na hulle oorspronklike etniese tuislande
    Alle Swartmense moes in afgebakende areas bly
    30s
  • Q10
    4 Tuislande wat as selfregerende gebiede bekend gestaan het
    Transkei, Bophuthatswana, Venda, Ciskei
    Transkei, Ciskei, Botswana, Maputo
    Lesotho, Swaziland, Ciskei, Transkei
    30s
  • Q11
    Wat was die stam, wat op Mogopa gewoon het, genoem?
    Kwela-stam
    Mogopa stam
    Bakwena BaMogopa
    30s
  • Q12
    Uit hoeveel families het die Bakwena BaMogopa stam bestaan?
    10 Families
    170 Families
    350 Families
    30s
  • Q13
    Wie het in 1978 die hoof van die Bakwena BaMogopa stam geword?
    Jacob More
    Desmond Tutu
    Hugh Masekela
    30s
  • Q14
    Waarna toe wou die regering die Bakwena stam verskuif?
    Sharpeville
    SOWETO
    Pachsdraai
    30s
  • Q15
    Noem die twee persone wat namens die Mogopa-mense versoeke aan die regering gerig
    Desmond Tutu en Helen Suzman
    Helen Suzman en Vader Huddleston
    Desmond Tutu en Vader Huddleston
    30s

Teachers give this quiz to your class