placeholder image to represent content

Wilde woordeboek

Quiz by Jana Terblanche

Our brand new solo games combine with your quiz, on the same screen

Correct quiz answers unlock more play!

New Quizalize solo game modes
10 questions
Show answers
  • Q1

    'n Ronkedoor is 'n:

    Question Image

    Skaam meisie

    Alleenloperolifant wat uit trop verstoot is.

    Rankplant

    20s
  • Q2

    Mesmeriseer beteken:

    Question Image

    Mesmaker

    Hipnotiseer

    Dronk maak

    20s
  • Q3

    'n Taksidermis is:

    Question Image

    Dieropstopper

    Binnegoed van 'n dier

    Belastinggaarder

    20s
  • Q4

    'n Knotheining is:

    Question Image

    Struike waarvan die takke bo en aan die kante gereeld gelykgeknip word.

    Heinings vol dorings.

    Heining vol knoppe en knope.

    20s
  • Q5

    Ghallaghielie

    Question Image

    Paddavissie

    Vreemde persoon.

    Kielie tot jy lag.

    20s
  • Q6

    Kurieus beteken:

    Question Image

    Kosbaar

    Merkwaardig, snaaks, eienaardig.

    Nuuskierig

    20s
  • Q7

    Teuelloos beteken:

    Question Image

    Buitensporig

    Sonder teuels

    Baie eng en nougeset.

    20s
  • Q8

    'n Flensie is:

    Question Image

    Fyn stukkie lap.

    Dun pannekoekie

    Baie spoggerig

    20s
  • Q9

    'n Songololo is:

    Question Image

    'n Singende Zoeloe.

    'n Insek.

    'n Duisendpoot.

    20s
  • Q10

    Pouperiseer beteken:

    Question Image

    Forseer.

    Tot armoede bring.

    Soos 'n pou pronk.

    20s

Teachers give this quiz to your class