placeholder image to represent content

Wilde woordeboek

Quiz by Jana Terblanche

Our brand new solo games combine with your quiz, on the same screen

Correct quiz answers unlock more play!

New Quizalize solo game modes
10 questions
Show answers
  • Q1

    'n Ronkedoor is 'n:

    Question Image

    Alleenloperplifant wat uit trop verstoot is.

    Rankplant

    Skaam meisie

    30s
  • Q2

    'n Taksidermis is:

    Question Image

    Dieropstopper

    Binnegoed van 'n dier

    Belastinggaarder

    30s
  • Q3

    Mesmeriseer beteken:

    Question Image

    Dronk maak

    Hipnotiseer

    Mesmaker

    30s
  • Q4

    'n Knotheining is 'n:

    Question Image

    Heining vol knope

    Struike waarvan die takke bo en aan die kante gereeld gelykgeknip word.

    Heining vol dorings

    30s
  • Q5

    'n Ghallaghielie:

    Question Image

    Kielie tot jy lag

    Paddavissie

    Vreemde persoon

    30s
  • Q6

    Teuelloos beteken:

    Question Image

    Buitensporig

    Sonder teuels

    Baie eng en nougeset

    30s
  • Q7

    'n Songololo is 'n:

    Question Image

    Duisendpoot

    Singende Zoeloe

    Insek

    30s
  • Q8

    Kurieus beteken:

    Question Image

    Merkwaardig, snaaks, eienaardig

    Kosbaar

    Nuuskierig

    30s
  • Q9

    Flensie:

    Question Image

    Dun pannekoekie

    Baie spoggerig

    Fyn stukkie lap

    30s
  • Q10

    Pouperiseer

    Question Image

    Soos 'n pou pronk

    Tot armoede bring

    Iets uitdruk

    30s

Teachers give this quiz to your class