
Elektrisiteit Hersiening
Quiz by Celeste Labuschagne
Tag the questions with any skills you have. Your dashboard will track each student's mastery of each skill.
Konvensionele stroomrigting is van _____________________ na ___________________________.
Stroom in 'n seriestroombaan _________________________________________.
Weerstande in seriestroom word __________________________ genoem.
Die formule vir die potensiaalverskil in 'n seriestroombaan met twee weerstande is as volg:
Die totale stroom in parallel ___________________________ wanneer dit by 'n parallelskakeling kom wat twee resistors in parallel geskakel het:
Die formule vir die berekening van totale weerstand in parallel is as volg:
Die elektroniese apparaat in 'n huis word in ______________________ geskakel
Die totale weerstand in 'n parallelskakeling sal altyd ______________________ as die kleinste weerstand se waarde wees.
Die totale weerstand in serie sal altyd __________________ wees aan die totaal van al die weerstande saamgetel.
Weerstande in parallelstroom staan ook bekend as_______________________________.
In 'n parallelle skakeling van resistors sal die ______________________ deel van die stroom deur die __________________________ resistor vloei.