
Formatiewe assessering - Hersiening
Quiz by Celeste Labuschagne
Tag the questions with any skills you have. Your dashboard will track each student's mastery of each skill.
Watter fisiese eienskap van water veroorsaak dat dit energie absorbeer en baie lank neem om te verhit.
Watter fisiese eienskap van water veroorsaak dat dit afkoeling van die oseaan veroorsaak?
Watter tipe tektoniese plate beweeg weg van mekaar af?
Die oseane absorbeer baie koolstofdioksied vanuit die atmosfeer. Is hierdie stelling waar of onwaar?
Die San Andreas fout is naby watter groot stad?
Is die volgende stelling waar of onwaar? Seestrome ontstaan as gevolg van warm water wat van die ewenaar af na die pole vloei en koue water wat van die pole af na die ewenaar vloei?
Watter EEN van die volgende is nie 'n menslike akwititeit wat inmeng met die vermoë van die oseane om klimaat te reguleer nie? Â
Watter bergreeks is gevorm a.g.v. konvergente tektoniese plate?
Die mid-atlantiese rif is 'n voorbeeld van konvergente of divergente tektoniese plate - tik die korrekt antwoord in.
Kies die korrekte opsie vir die volgende stelling: Eilande ontstaan as gevolg van divergente tektoniese plate onder die see wat veroorsaak dat lawavloei die spasie opvul en opbou tot nuwe aardkors en eindelik eilande vorm.