
Formatiewe assessering - Omgekeerde klaskamer
Quiz by Celeste Labuschagne
Tag the questions with any skills you have. Your dashboard will track each student's mastery of each skill.
Met omgekeerde klaskamer word die normale alledaagse onthou en verstaan werk by die huis gedoen.
Met die omgekeerde klaskamer model moet die onderwyser die hele tyd staan en die werk verduidelik.
Die omgekeerde klaskamermodel gee aan leerders en onderwysers meer tyd om die hoër orde vrae te doen.