
SOS-Bemarking: Wes-Kaap Streekseminaar
Quiz by Celeste Labuschagne
Tag the questions with any skills you have. Your dashboard will track each student's mastery of each skill.
Watter afdeling van die SOS is verantwoordelik vir die tweeweeklikse nuusbrief?

Watter een van die stellings is onwaar t.o.v. die voordele vir die SOS-ledeskole?

Die SOS het tans _______ verenigings.

Die SOS se nasionale kongres vind plaas op:

Die Wolkskool is ...

Johan Koekemoer was eers hoof van die VAW-vereniging, waarvoor is hy nou verantwoordelik?

Die SOS se webinare ...

Kopskuif was ons tema vir 2022. Wat is vanjaar se tema?

Met watter vakvereniging sal jy hierdie monument assosieer?

Watter een van die persone wat voor op die foto sit is die hoof van die SOS?
